Dana Andrews

Dana Andrews
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Carver Dana Andrews
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dana Andrews (1 Januarie 1909 – 17 Desember 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ox-Bow Incident (1943), Laura (1944), State Fair (1945), en The Best Years of Our Lives (1946).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search